Reserve 04
The Vrede en Lust Reserve 04 was rated four stars in the 2009 Platter guide
Bloemnuus, 08.12.06
Susan spog op Stellenbosch
Sy is jonk, mooi, 'n Bloemfonteiner in murg en been, het 'n lus vir die lewe en is pas as wynmaker by Vrede en Lust in die Stellenbosch omgewing aangestel.
Sy is Susan Wessels (25). Sy is in die Kaap gebore, maar is sedert haar kleuterjare 'n Bloemfonteiner.
"Bloemfontein was vir seker die beste plek ooit om groot te word en sal my altyd na aan die hart bly en ek verlang gereeld na 'n goeie Vrystaatse donderstorm," vertel sy.
Susan se pa, Johannes, is a voormalige hoofredaksielid van Volksblad, moederkoerant van Bloemnuus, en is nou 'n outwikkellingsadviseur. Haar ma, Maria, was 'n onderwyseres en is deesdae betrokke by die versorging afgetredenes en in die NG kerk Berg-en-Dal se kategese. Susan het ook 'n jonger broer, Johannes, en ouer suster Mia. Susan is 'n oud-Tralie en het in 1999 aan die skool matrikuleer waneer sy BSc.Agri. aan die universiteit van Stellenbosch gaan studeer het.
"When there is plenty of wine, sorrow and worry take wing."
- Ovid


Wine Cellar Tour
Experience everything from the vine to the wine. Start with
a vineyard tour then be guided through our cellar and finish
in the tasting room to sample our wines.